Thursday, 19 January 2012

Maak geld deur oproepe te ontvang.

Soos belowe - Hier is 'n goeie manier om 'n hele paar rand maandeliks te verdien.

Payptel is a telefoniese maatskapy wat jou geld betaal as jy oproepe ontvang. Hulle gee jou nie krediet om nog oproepe te maak nie, maar betaal jou harde kontant.

Hoe dit werk.

Jy registreer by Paytel en hulle gee jou 'n telefoon nommer. Jy link jou nommer (Ongelukkig nie 'n selfone nie, maar net land nommers) by Paytel. Jou nommer kan jou kantoor nommer etc. wees.
As jou nommer geregistreer is en mense bel jou op jou nuwe nommer, dan divert hy na jou gewone nommer toe. Jy kry tot 50c per minuut. Jy sal nie jou ou nommer verloor nie, dus as mense jou bel op jou gewone nommer, dan sal hulle ook deur kom.

Die geheim dan is om jou nommer te bemark soos  op jou emails te sit, website etc.

Paytel vra 'n eenmalige bedrag van R350.00 om te registreer, maar dit maak jy sommer in die eerste betaal maand op.

Om te registreer klik Hier

Vir navrae kan jy skakel op 083 900 7763

Groente,
Malcolm





No comments:

Post a Comment