Welkom. Hierdie blog sal u leer hoe om geld te maak op die internet. Daar is honderde maatskappye wat jou sal probeer intrek om hulle produkte te bemark.
Ek het hier 'n samestelling gevoeg om jou te help om die regte metodes te kies.
Die blog sal net vir Suid Afrikaners wees en geld wat verdien word sal via PayPal, en direkte bank depositos of per tjek betaal word. Die vereistes is mininum en enige persoon kan geld verdien.
Metodes wat geld kan verdien.
1.) Advertensies van maatskappy kan op u Blog, Webwerf geplaas word.
2.) Deur emails te lees en op advertensies te klik
3.) Deur 'n netwerk te bou en mense onder jou kry om emails te bou en op
advertensies te klik.
4.) Om produkte op jou webwerf of blog te verkoop en kommissie te verdien.
Wat jy nodig het om te begin.
'n Webwerf of 'n Blog. (Ons sal later by die emails kom)
As jy nie 'n blog of webwerf het nie kan jy 'n gratis blog kry by blogger.com
Skryf oor wat jy in belangstel en hou dit opreg. Maak seker dat jou blog waardig is en wat jy oor skryf sinsvol is. Jy kan fotos en artikels opsit van wat jy navorsing voor gedoen het op Google etc. of jou eie.
As jy blog of webwerf reg is kan jy dit bemark op plekke soos Facebook, Gumtree etc.
As jy 'n nuwe Blog begin onthou om dit te submit na:
http://www.submitexpress.com/free-submission.html
Dit sal Google, Yahoo, Altavista, Msn etc. lok om na jou site te kom kyk.
Hoe dit werk.
Groot maatskappye betaal groot geld om advertensies op jou blog of webwerf te sit. Outsurance betaal jou bv. R4.50 as iemand op hulle advertensie klik wat op jou webwef of blog is. Liberty Life etc betaal R1.50. Jy kry ook geld vir mense wat op jou blog is en 'n kans gehad het om te klik. (Jy noem dit impressions. Sekere maatskappye betaal tot R12.00 vir 'n 1000) Jy kan wel 'n vriende vra om na jou blog te kyk en hulle kan na wille keur op jou advertensies klik.
Die groot reel is dat jy nie daarop mag klik nie. Jy sal verban word.
Jou eerste stap na sukses:
Registreer by die offerforge link. Click hier onder.
Join OfferForge and become a super-affiliate
Jy moet as 'n publisher registreer om geld te kan verdien.
Ons sal eers dit op jou blog/webwerf sit en dan neem ons dit stap vir stap.
Op jou blog (na jy aangeteken het) sal jy sien dat daar 'n dashboard is.
Klik op die dashboard en aan die regterkant klik op ad new gadget.
By die gadget roll die muis af na html coding. Click op dit en paste jou advertensie wat jy gekies het van Offerforge in. Klik save en jou ad sal op die blog wys. Die selfde metode word vir 'n webwerf gebruik. Jy kan soveel advertensies opsit soos wat jy wil. Hoe meer ads, hoe beter die kans vir inkomste.
Dit is belangrik om jou blog/webwerf op hoogte te hou van alledaagse gebeure. Dit sal meer voete na jou blog bring.
Onthou, hoe meer voete, hoe meer geld gaan jy verdien.
Ons gesels later weer oor nog verkillende metodes.
Groente,
Malcolm

Hi Malcolm
ReplyDeleteMens moet registreer regs bo-aan by Offerforge en nie links nie ;-)
Hoop dat dit met jou goed gaan.
Groete
De Vries ( retainingblockwalls.blogspot.com )
Dankie, ek het dit reg gemaak.
ReplyDeleteEk het my eie blog op blogger en het jou aanwysings prober volg. Offerforge wil 'n "Company name" he en Paypal soek kaartbesonderhede, maar ek het uit beginsel niekaarte nie. Is daar 'n alternatief? Ek wil nie graag my bankbesonderhede aanlyn verskaf nie. Dis erg genoeg om my ID no te moet verskaf!
ReplyDelete