Wednesday, 7 August 2013

Skep jou eie Webwerf en verdien 'n inkomste

Skep jou eie Webwerf.

Hier is 'n tutoriaal wat ek geskryf het vir Suid Afrikaners om hulle eie webwerf te bou. Dis is baie verbruikers vriendelik en dit is ontwerp vir alle Windows sagteware.

 


Die tutoriaal is stap vir stap uitgelê met fotos (snapshots) om jou te help om jou eerste webwerf te bou.

Die tutoriaal is tussen 1 en 2 ure, afhangende van jou kennis.

As jy die tutorial deur gewerk het, sal jy kan:
Webwerfte bou.
Fotos en data opsit.
Dit op die internet kan sit
Dit kan verander soos jy wil.
Jy sal dit kan voorlê na Google en al die ander "Search Engines"


Jy sal ook geld kan maak deur websites vir jou vriende of besighede to bou.
Jy kan dit "host" en 'n maandelikse inkomste verdien.


Die tutoriaal kom saam met gratis e-pos ondersteuning.
Ek sal jou ook leidrade gee oor hoe om kliente te verwerf.


Die tutorial is in 'n pdf formaat (760kb) en kan ge e-pos word, so jy kan dadelik begin.


Die tutoriaal is kos R100.00




Jy kan betaal via PayPal. EFT of 'n direkte bank deposito doen.
Navrae kan gerig word aan: heynsmalcolm@gmail.com



Thursday, 19 January 2012

Maak geld deur oproepe te ontvang.

Soos belowe - Hier is 'n goeie manier om 'n hele paar rand maandeliks te verdien.

Payptel is a telefoniese maatskapy wat jou geld betaal as jy oproepe ontvang. Hulle gee jou nie krediet om nog oproepe te maak nie, maar betaal jou harde kontant.

Hoe dit werk.

Jy registreer by Paytel en hulle gee jou 'n telefoon nommer. Jy link jou nommer (Ongelukkig nie 'n selfone nie, maar net land nommers) by Paytel. Jou nommer kan jou kantoor nommer etc. wees.
As jou nommer geregistreer is en mense bel jou op jou nuwe nommer, dan divert hy na jou gewone nommer toe. Jy kry tot 50c per minuut. Jy sal nie jou ou nommer verloor nie, dus as mense jou bel op jou gewone nommer, dan sal hulle ook deur kom.

Die geheim dan is om jou nommer te bemark soos  op jou emails te sit, website etc.

Paytel vra 'n eenmalige bedrag van R350.00 om te registreer, maar dit maak jy sommer in die eerste betaal maand op.

Om te registreer klik Hier

Vir navrae kan jy skakel op 083 900 7763

Groente,
Malcolm





Tuesday, 17 January 2012

As alles verkeerd gaan, veral finansieel....daar is hoop!

Dis die tyd van die jaar. Kers seisoen is verby en mense het nie meer geld nie. Dit neem al hoe langer vir mense om weer op die been te kom, dit is asof skuld jou die keer regtig insluk.

My doel is om met hierdie blog mense te help om ekstra geld te verdien. Ek sit idees en metodes wat werk hier. Alles wat hier gepubliseer word is deur my en/of vriende getoets.

Ek is nou besig met 'n belowende pakket van 'n foon maatskappy, wat jou betaal as mense jou bel. Dit word direk in jou bank rekening betaal en jy kry nie krediet om nog oproepe te maak nie, maar harde kontant. Klink goed? Watch this space.

Ek sal die details môre publiseer om hoe om geld te kry van oproepe wat jy ontvang.

Groente,
M.

Monday, 9 January 2012

Hoe om geld op die internet te maak.

Welkom. Hierdie blog sal u leer hoe om geld te maak op die internet. Daar is honderde maatskappye wat jou sal probeer intrek om hulle produkte te bemark.

Ek het hier 'n samestelling gevoeg om jou te help om die regte metodes te kies.

Die blog sal net vir Suid Afrikaners wees en geld wat verdien word sal via PayPal, en direkte bank depositos of per tjek betaal word. Die vereistes is mininum en enige persoon kan geld verdien.

Metodes wat geld kan verdien.

1.) Advertensies van maatskappy kan op u Blog, Webwerf geplaas word.
2.) Deur emails te lees en op advertensies te klik
3.) Deur 'n netwerk te bou en mense onder jou kry om emails te bou en op
     advertensies te klik.
4.) Om produkte op jou webwerf of blog te verkoop en kommissie te verdien.

Wat jy nodig het om te begin.


'n Webwerf of 'n Blog. (Ons sal later by die emails kom)
As jy nie 'n blog of webwerf het nie kan jy  'n gratis blog kry by blogger.com
Skryf oor wat jy in belangstel en hou dit opreg. Maak seker dat jou blog waardig is en wat jy oor skryf sinsvol is. Jy kan fotos en artikels opsit van wat jy navorsing voor gedoen het op Google etc. of jou eie.


As jy blog of webwerf reg is kan jy dit bemark op plekke soos Facebook, Gumtree etc.


As jy 'n nuwe Blog begin onthou om dit te submit na: 

http://www.submitexpress.com/free-submission.html

Dit sal Google, Yahoo, Altavista, Msn etc. lok om na jou site te kom kyk.

Hoe dit werk.


Groot maatskappye betaal groot geld om advertensies op jou blog of webwerf te sit. Outsurance betaal jou bv. R4.50 as iemand op hulle advertensie klik wat op jou webwef of blog is. Liberty Life etc betaal R1.50. Jy kry ook geld vir mense wat op jou blog is en 'n kans gehad het om te klik. (Jy noem dit impressions. Sekere maatskappye betaal tot R12.00 vir 'n 1000) Jy kan wel 'n vriende vra om na jou blog te kyk en hulle kan na wille keur op jou advertensies klik.




Die groot reel is dat jy nie daarop mag klik nie. Jy sal verban word.

Jou eerste stap na sukses:

Registreer by die offerforge link. Click hier onder.

Join OfferForge and become a super-affiliate 

Jy moet as 'n publisher registreer om geld te kan verdien.


Ons sal eers dit op jou blog/webwerf sit en dan neem ons dit stap vir stap.


Op jou blog (na jy aangeteken het) sal jy sien dat daar 'n dashboard is.
Klik op die dashboard en aan die regterkant klik op ad new gadget.
By die gadget roll die muis af na html coding. Click op dit en paste jou advertensie wat jy gekies het van Offerforge in. Klik save en jou ad sal op die blog wys. Die selfde metode word vir 'n webwerf gebruik. Jy kan soveel advertensies opsit soos wat jy wil. Hoe meer ads, hoe beter die kans vir inkomste.


Dit is belangrik om jou blog/webwerf op hoogte te hou van alledaagse gebeure. Dit sal meer voete na jou blog bring.


Onthou, hoe meer voete, hoe meer geld gaan jy verdien.


Ons gesels later weer oor nog verkillende metodes.
Groente,
Malcolm